Harry Potter en die Beker Vol Vuur by J.K. Rowling
4.5 (12 reviews)·South Africa warehouse
R 438,90
In stock, ships in 2 to 5 days

Fast delivery
30 day returns
1-year warranty
Secure checkout
About this product
Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas. Slegs towenaars wat ouer as sewentien is, mag inskryf – dit keer Harry egter nie om te dro
Key features
- Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas.
- Slegs towenaars wat ouer as sewentien is, mag inskryf.
- dit keer Harry egter nie om te droom dat hy die kompetisie eendag sal wen nie.
- Maar toe die Beker Vol Vuur op Allerheiligeaand die kampioene aanwys, is Harry verstom om te ontdek sy naam is een van dié wat uitgesoek word.
- Hy moet lewensgevaarlike take uitvoer en drake en Donker towenaars trotseer . .
- Maar met sy beste vriende Ron en Hermione aan sy kant, mag hy dit dalk net oorleef . . .



